WHAT WE DO

Lighting

(Residential, Commercial & Industrial)

Electrical

(Residential, Commercial & Industrial)

About LBE

We are a Lighting & Electrical wholesaler supplier directly to the public in Western Cape. We specialize in Residential, Commercial and Industrial lighting + electrical, as well as home automations and solar.

We are up to date with new innovating products that help our clients save money. We offer the latest LED and Energy saving lighting solutions and will assist you in the process of converting gradually. 

We have been in business for over 18 years and we attribute our success to our loyal clients.

We are a passionate and service-driven company who strives to fulfil our client's requirements. 

Goeie more,
Ons is maar klein kliënte van julle maar as ons wel elektriese komponente van watter aard ookal nodig het dan koop ons dit by julle.
Ons het einde Nov 2021 twee batterye by u gekoop vir ons alarm stelsel en reg deur met Francois gekommunikeer in die verband.
Twee dae terug het een van die batterye kapot geraak. Ons het Francois gebel en die saak met die faktuur aan hom verduidelik. Hy het tyd gevra om na die saak te kyk en het ons later teuggeskakel. Hy het mooi verduidelik dat julle geen verhaling van julle diensverskaffer het nie omdat hulle geen beheer het oor die aanwending van die battery nie. Wat heeltemaal verstaanbaar is.
Hy het my egter gesê dat julle op julle eie besluit het om op julle eie koste die battery te vervang
Dit strek vêr bo wat julle hoef te gedoen het. Dieselfde middag nog het julle die nuwe battery afgelewer. Nou dìt spreek van uitmuntende diens.En van my vrou en my kant wil ons net vir julle sê baie baie dankie vir julle goeie diens
Met beste groete 

Willem en Margi Botha

Good morning Raymond
Trusting you are well.
Thank you for the reply and for the excellent service delivered throughout our dealings. I am looking forward to continuing on my requirements next year which unfortunately have not concluded as yet.
It’s been a pleasure working with you.

Wishing you and your loved ones a safe, Joyous and Peaceful Christmas and New Year. 
Warmest regards,

Lyn Mansour
CEO
Meraki Property Developers (Pty) Ltd 

This has been a learning curb for me taking on this project at my age but I must admit I’ve enjoyed it and learnt a lot. So grateful that I discovered you through Nico Merwe le Roux, who is doing our Solar installation.

You have saved us a lot of money with your prices and I have given your contact details to my friends and two electrician companies and will continue to share LBE Lighting with many who will definitely be in contact with you.

Liz Sales

Yes Raymond.
Laasweek was ek by 'n expo en kry toe 'n boek van 'n verskaffer van ligte daar. Ek mail hulle toe vir 'n kwotasie op 'n paar ligte. Hulle se my toe dat hulle die kwotasie sal stuur na hulle agent in die paarl aangesien ek nie direk by hulle kan koop nie. Ek het nie geweet wie hulle agent is nie. Ek kry toe 'n mail met n kwotasie vanaf ander lighting supplier in die Paarl en ook 'n mail vanaf LBE.......
Dit is kotsenswaardig dat die prysverskil R5401.00 is op 8 produkte!!

Ek wil jou net gerus stel en sê dat dit is hoekom ek jou ondersteun en sal verwys. Jy probeer ten minste om 'n eerlike bestaan te maak en nie om jou kliente uit te byt nie ! Hou so aan en jy sal altyd suksesvol bly!

Ek is baie teleurgesteld in hierdie tipe besighede in ons dorp, wat sy eie mense, so inloop met gelaaide pryse. Ek oorweeg dit amper om dit publiek te maak! Groete

TC

Our most recent work

Follow Us

42B Langstraat, Paarl,
Western Cape
+27 (0) 21 863 4715
Open Hours:
Mo - Thu:
08h00 - 17h00

Fri:
08h00 - 16h00

© Copyright 2022 Just Dynamix - All Rights Reserved